Kan jy glo! Reuben was nog nooit by die Taalmonument nie. As patriotiese Suid-Afrikaners en ouers het ons besluit dis hoogtyd dat ons gaan. Ek was nogal verras met hoe mooi die bewoording op al die inligtingsbordjies aangepas is om by die nuwe Suid-Afrika te pas. Ek onthou dit anders toe ek as as kind daar was. Maar dis beter so - meer realisties.
Ou Reuben het hom gate uit geniet. Hy het veral die fonteintjie gehou.